Modulekode | CNT 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gemeenskapvoedingpraktyke in die groter publieke gesondheidkonteks. Voeding in primêre gesondheidsorg. Voeding en gemeenskapontwikkeling, sowel as projekbeplanning en –bestuur. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Derdejaarstatus |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Mensvoeding |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App